Comments for Onder Die Lapa

Comment on Bierpens 1 vers 1 Ikone en Idole by Lollie-Pop
Hoor ek nou die dag toevallig ‘n kinder-bybelstorie raak.

Toe net daar sit dit my aan die wonder en vra ek vrae in myse eie kop en ek dink so.

“Hoe dan nou Sir:”

God het nadat hy die mens geskape het, soos met al die ander diere, gesê. Gaan uit en vermeerder, bou ‘n nasie, volk, teel aan of welke taal HY ookal gespreek het.

Hoekom is Adam en Eva dan uit die Paradys geskop nadat Eva die ‘verbode vrug’ aan Adam gebied het. Ons almal ken dit , die verbode vrug, lankal al. Vanaf lankal voordat ons uitgevind het vader krismis, tandemuis en sneeuwitjie is versinsels.

Dit was beslis nie ‘n appel of perske wat Eva aan Adam gebied het nie of verstaan ek die term ‘verbode vrug’ verkeerd in hierdie opsig. Hoekom anders het die twee Paradysbewoners skielik skaam geraak en hulself met blare bedek.

Adam of Eva het nie eg – gebreek nie omdat daar nie ander mense was om mee eg te breek nie en hoe anders vermeerder mense sonder om aan die vrug te lek. Windbestuiwing miskien. Hu Uh ek glo nie so nie.

Comment on Wie skryf die Bybel by Lollie-Pop

Comment on Wie skryf die Bybel by bierpens
Naand Hans …

Eerstens dit is baie intresant om iemand uit die regte lewe hierin die kuber ruim te ontmoet … meeste van ons kruip maar agter ons Avatars weg… any way … Intresante stelling dat die Egiptenare vir Moses geleer lees en skryf het … dit maak baie vrae oop.. wat ek later sal bespreek met jou… wat ek wil weet is wat is die naam van die man wat deur God aangestel is 500 jr na Jesus op die aarde gestap het om die Bybel van watter weergawe saam te stel?

Comment on Wie skryf die Bybel by Hans Matthysen
Net soos God die Egiptenare gebruik het om Moses te leer lees en skryf sodat die eerste vyf boeke op skrif kon vasgelê word,  het God 500jr na Christus, mense gebruik om uit verskeie skrifte, ‘n Bybel saam te stel.

Die wysheid en krag van God moet nie onderskat word nie.

Jesus is gestuur om al die gelowe wat in God glo, maar asgevolg van tradiesies van die verskillende volke, niksbehaende, doellose rituele beoefen tot ‘n eenheid van geloof te bring, wat God behaaglik en doeltreffend kan dien. Dit is wel so dat baie Hom (Jesus) nie volg nie en by hul ou doellose tradisies en rituele bly, wat God nie behaag nie.

Comment on God – Dieselfde Gister Vandag en More by bierpens
Is OK ons kan die Nuwe Testament ook gebruik … ek mind nie … gee my net die versie waar God Sê … “Ek stuur vir julle my enigste gebore seun om julle te vergewe vir elke keer as julle opfok”

Dan vat ons dit van daar af ….

Comment on God – Dieselfde Gister Vandag en More by bierpens
Ok kom ek help jou … as jy sê ek is dom … dan het JY geSê ek is dom …

Dit mag nie noodwendig die geval wees nie, maar jy het dit wel gesê, maar(die greesde maar) as jy ‘n IQ fundi is en ek maak oor en oor dieselfde foute is dit jou vak gebied om te sê ek is dom ….

Nou raak dit ‘n feit ….

So na jou mening wie het die Aarde en alles daarop geskape?

Comment on God – Dieselfde Gister Vandag en More by Sharpshoot
Die maklike vragies kan die moeilike antwoorde wegsteek. Funny hoe my voor die handliggende maklike vragies geen antwoorde kry nie? Bare with me Pens – soos ek al etlike kere gesê het – die Torre is nie almal ewe slim nie, en my medium IQ Torre het langverlof… die dommes is nou in beheer.

Comment on God – Dieselfde Gister Vandag en More by Sharpshoot
Ek lees dieselfde Bybel wat sê dat Jesus is God se beloofde Seun…. en nou gaan jy sê dis Nuwe Testament… en jy lees net Ou Testament.

Comment on God – Dieselfde Gister Vandag en More by bierpens
Sjoe maar jy stoei met die maklikke vragies Sharpie …

Ok kom ons probeer weer … Gestel jy sê “Bierpens is dom” wat lees jy dan daar in …