Archive for the Uncategorized Category

Geloofs Onderrig op Skole

Posted in Uncategorized on October 13, 2009 by bierpens

Die magteloosheid as mens die verwardheid en opstand in jou kinders waarneem en jou verslae moedeloosheid om te probeer heel waar een onbevoegde lewens verwarde Juffrou onherstelbare skade aangerig het in haar onbevoegde optrede as ‘n kind vrae … Waar kom TRex vandaan.

Hoekom gaan ‘n groot klip uit die buitens te ruim nie weer die Aardeverwoes nie … Los die Godsdiens preke in klas kamers … die mense is daar om ons kinders doelgerigte opvoeding te gee … daar is ‘n hele wye Wêreld daarbuite en ons kinders moet gereed wees om te kan kompeteer teen hulle … nie te glo alles sal reg wees want Jesus sal ons beskerm nie…

Godsdiens is ‘n leer stelling nie ‘n Wetenskap nie…

Hoekom Pensie Getrou Het

Posted in Uncategorized on October 12, 2009 by bierpens

Die dag, 21 jaar terrug, toe ek en Mev Pens besluit om te trou het ons nie 5000 mense uitgenooi en 20 joernaliste gekry om die storie te cover nie …

Naaste vriende en famielie is uitgenooi om as getuies tot ons verbinding tot die eg te wees. Sou ek of Mev. Pens struikel in ons beloftes aan mekaar sou dit die mense wat op ons troue was se plig wees om ons te nader en tot orde te roep …

Read more »

Wat gaan die maan oplewer

Posted in Uncategorized on October 10, 2009 by bierpens

Mens spot maklik oor die water (Water kar Plons neer op Maan) van die maan af ding, maar vannoggend is my oudste vol vrae. Nie te lank terrug het hy my vermaak met ‘n klomp vrae oor hoekom die mens nie maar maan landings doen nie. Dit was vir hom vreemd dat ek hom probeer verduidelik dat daar nie veel vir ons van nut op die maan is nie.

Gepaard gaande vrae en antwoorde het gehandel oor moontlik organismes wat van die ruimte die aarde kan kom besoedel. Dis mos hier waar die afwesigheid van Godsdiens, die realiteit van allien plant invasion en Discovery Channel ‘n 12 jarige drie jaar voor sy tyd sit. Nou wil die mannetjie weet hoe gaan die mens sorg dat wat ookal in die Maan se ys bevrore gebly het nie die aarde kom besoedel soos Lantana nie.

Ek kon nie anders nie as net om my kop instemmende te knik oor al die verdoemende feite wat hy voor my neer gooi. Nou ontstaan die vraag spontaan by Die Dik Dik Velligge en moontlik Disleksiese Bierpens. Hoe kan mense wat sulke somme kan maak, petrol soorte kan mens en sulke duur remote control toys kan bekostig nou nie die ding vir hulle self uitwerk nie…

Of ga Jesus ons beskerm …???

Selfmoord – Het ons die reg om te oordeel?

Posted in Uncategorized on October 8, 2009 by bierpens

So al surfend surf Bierpens die Blogs weer raak … Selfmoord is iets wat mens geen famielie toewens nie en deur al ageter celebreties aan te loop en hulle te verkleineer oor besluite wat hulle geneem het is mankoeliekig…

Deur op jong ouderdom mense te kritiseer oor verkeerde besluite om natuurlik… netso die verkeerde besluite. Party keer neem mens besluite oor dinge omdat jy nie om gee oor die gevolge nie, na die tyd raak dinge weer rustig en die son kom weer op dan is mens spyt oor die besluite en optredes wat jy geneem het.

Bierpens se beef met die lewe is:

  • Wie gee ‘n jong lewenslustige verlagewer/geefster die reg om sulke besluite te beoordeel en te veroordeel?
  • Watter reg het ‘n Juffrou om te besluit ‘n kind is boos en domineerend?
  • Watter jong Internet gebruiker het die reg om ‘n sportheld te verkleineer en te vervloek?
  • Watter reg het die mensdom om God se woord te verdraai?

Die dinge wat mens as vanselfsprekend aanvaar is vir die ander ‘n berg te oorbrug… Bierpens kyk gisteraand Kwela en die Downsindroom dametjie… As mense haar ‘n kans kan gee hoekom is ADHD en SID so ‘n groot euwel en hoekom kan party Onderwyseresse sulke kinders red/help en ander hulle verdoem?

As ons Christine is en dit doen verdoem Bierpens die Geloof … want voor God sal ons vrees om sy kinders seer te maak en te na kom.

Bierpens die Parra Parrasiet

Posted in Uncategorized with tags , on October 7, 2009 by bierpens

Biepens die alewige Parra …

Platkuif se stats het geval toe email hy Bierpens … kwansuis ‘n onderhoud met ou Pensie voer … Pensie het lank en alleen hier gegorrel en so af en toe het Ingrid ingeloer en hallo gesê…

Bierpens kan nie ‘n uitdaging weerstaan nie en toe gaan ref hy die Parra Prins … Daar in sy eie moeras… Die News24 Email het toevallig of dalk nie oppie selfde tyd by hom geland … Snaaks dat Pensie otrent ook dieslfde tyd deur google gesqaure is oor sy nuwe nuus inskrywings… Ma nou ja die Prins van waarheid het simpatie nodig … Pensie het nie vir Fokk gevra om die storie oor die peul streel te run innie moeras nie…

Any way die ding om te parrasiteer het Pensie by die eie Parra Prins geleer … Ma is ok Platkuif … Good Cop – Bad Cop …. jy het die simpatie nodig … Go For It … die Parras geniet jou …

DA vs ANC – Net toe ons dink dit ga goed

Posted in Uncategorized on October 3, 2009 by bierpens

Nie te lank gelede was die DA onder baie druk oor uitlatings wat hulle leier teenoor Jacob Zuma gemaak het. Zapiro was ook uit lyn uit gewees. Dit blyk dat die Blanke Suid Afrikaner na al die jare steeds aan hulle neuse rond gelei word deur die Engelse Kolonialisme.

Was dit nie vir die Engelse pastoor van agter die berg nie het die Sangomas seker nooit die moed gehad om teen Dingaan te gaan en Piet Retief vermoor nie. Was dit nie vir die Engelse nie sou onse Oumas nooit in die konsentrasie kampe vergaan het nie. Dalk sou die slag van Bloed Rivier nooit eers nodig gewees het nie, want Piet Retief het goeie bande met Shaka en ander sterk Zulu leiers gesmee.

Nou is die nuus al weer deur trek met inmenging van buite oor ANC besluite wat in die land se beste belang is en aantuigings van sabotasie teen hulle eie mense. DA moet besef dat die “Mal Smuts Teorie” (gooi ‘n klip innie bos en kyk wat kruip daar uit) nie in moderne post Kolonialistiese Apartheid SuidAfrika sal werk nie. Die Afrika stamme is al te veel daarmee gevang die weerstand daar teen is in die laaste twee honderd jaar as deel van hulle geloof ontwikkel…

So as mens korupsie in die ANC wil ontbloot doen mens dit met feite deur die regte kanale … dis al hoe die nuwe demokratiese Suid Afrika sal funksioneer waar die Nie Blanke die reg het om sy vrye denke te beoefen … Hoe gouer Post Kolonialistiese Engelsman dit besef hoe vinniger sal ons as ‘n werkende Demokrasie na vore kan beweeg…

Kerkke vs Porn

Posted in Uncategorized on September 29, 2009 by bierpens

Noudat ou Pensie geskryf het oor Zoid vs Porno voel hy dat daar nou ‘n verbintenis is tussen Kerkke en Homo’s. Kyk julle moet Pensie nou mooi verstaan … daar is mense daar buite met mediese redes om verward te wees. Bierpens verstaan dat mens nie altyd God se doen en late kan ontleed nie en dat die mense gestraf moet word met die verwaring laat iemand wat in Christen huis groot geword het soos ou Pensie stom geslaan.

Bierpens moet na Karma gaan kyk om dit te kan verduidelik en dan kom reinkernasie erg op die voorgrond, maar Christene sal dit beswaarlik verstaan want hulle lees mos glad nie meer Moses se boeke wat in opdrag van God geskryf is nie. So die gemiddelde Christen vergeet van die straf van die vaders wat hulle knders tot in die derde gslag sal volg. As die nou waar is het Ou Pensie het simpatie met mense wat moontlik die straf van hulle vaders moet dra.

Waar bierpens se opstand kom is dat meer en meer Christene nou Homo’s word en die bestuur van Kerke, Skole en Kulture oorvat. Met die verstande dat mens gestraf word vir die sondes van onse vaders is dit duidelik dat vroom Homo’s soos Ds. en TV aanbieders nou straf skep vir kinders van die derde en vierde geslagte wat kom. Sulke selfsugtige Christene moet nou nie huil as Bierpens op hulle begin pik en dan vroom op hulle grond wetlikke regte probeer staan nie. daar is net soveel gebore en ongebore spruite wat die reg het om teen die sonde van hulle vaders beskerm te word onder dieselfde Grondwet.

So kom ons kyk na die nadeel van Christene wat verkeerde voorbeelde volg en die mese in dieselfde geloof wat dit aanvaar …. Dan verklaar Bierpens hier on omwonde hy is lief vir Pornografie en gebruik dit soos hy wil en verafsku Christene wat probeer om ander pad te kyk as dit by Homoseksuele aktiwieteite kom. Nou wil Pensie nie eers verwys na die Ds. in Kerke wat dit praktiseer nie. Diep in Pensie se binneste wil hy skree Viva Mohamed en alle eer aan Ala en bring terrug die doodstraf sodat ons dit bybels korrek kan toepas… maar Pensie weet hy het aan een Vader trou gesweer en dat hy die skrifleseing van die God wat Israel uit slawerny gelei het volg en hom onderwerp aan die Tien Gebooie wat God aan Moses voorgelê het.

met dit ingedagte dink ou Pensie aan al Koning Dawid en Salamo se Vrouens wat hulle onder die Verbond kon neem …. Eish …

Zoid vs Porno

Posted in Uncategorized on September 29, 2009 by bierpens

Die ding van Karen Zoid wat beweer dat pornografie afbrekend tot mens se same stelling is verstaan ou Pensie nie. Die feit is daar blyk tog waarheid in te steek. So vêr ou Pensie kan aflei is daar tog die kompulsiewe behoefte in ‘n mens om gewaagde dinge in jou seks lewe te doen… Die lei tot die teorie dat ons as mens in twee groepe gedeel kan word…. Die Doeners en die kykers… Die doeners is ook die wysers in sommige egvalle…

So ou Pensie kan hulle nie sien as skou perde of loslywe nie… Die mense het ‘n behoefte en die guts om dit te bevredig, maar nou is daar die klein (siek) gedeelte van ‘n gemeenskap wat hulle vergryp aan voyerism. Daai is sekker ook aanvaarbaar, maar die groeppie wat hulle vergryp daar aan… die kompulsiewe voyers wat half sigopatiese neigings het… dit is nou die voyers wat aan iemand wil vat … hulle se onder klere steel en aan ruik … dis hulle wat tot die daad oor gaan en gevaarlik word.

Volgens ou Pensie is daar nou in die moderne post Calvanistiese era die bewyse dat laasgenoemde voyers grag uit die tronke wil bly en so hulle angle bietjie verander. Mense met die gevaarlikke gene afwyking blyk nou skinder skrywers te word… so kom hulle weg met hulle aanrading en intimedasie, maar net soos kinder molestering lei dit tot die skepping van nuwe monsters…

So Mev… Zoid as jy nou wil uit spreek teen porno moet jy ook jouself uitspreek teen skinder skrywers wat hulle self nie kan weerhou om in ander mense se privaat sake, seks en ander rond te krap nie. Ou Bierpens sien dit soos hierdie asblik grouertjies wat vroeg oggend in die woonbuurtes rond drentel om oorblyfsels te probeer vergaarder. Die probleem is nie net die mense wat nou so skinder skryf nie… die siekte is die mense wat gou opspring en iemand bel, teks of êrens ontmoet om dit met hulle te bespreek en daar oor te sit en giggel…

Dis hierdie nuwe vrot kol, soos by kinder molestering, wat die wêreld in gaan en die wêreld verder besoedel met hulle voyerism en siek gewoontes.

Duiwel sit innie Kerke

Posted in Uncategorized on September 27, 2009 by bierpens

Die dag wat mense vir ou Pensie kan oortuig Haaie piepie nie deur hulle se velle nie is die dag wat Pensie glo dat God was reeds oppie aarde en sy seën uitgespreek oor Gay’s en Homos…

Die Kerkke is deur trek met mense wat ‘n bespotting van moreële waardes en sedes maak deur te glo dat Homo’s en Gay Sex is geregverdig voor God. Dink mense… julle is volwassenis … Jy moet eendag aan God, Die vader verduidelik dat jy jou genot geput het uit sewarage pomp uit.

Dis so goed soos om te glo ‘n 12 jarige dametjie is geslags ryp en mag nou trou en sex hê… of sex hê omdat dit lekker is met wie en wanneer sy wil. Daar is ‘n rede hoekom mense eers van Sestien af mag sex hê en daar is ‘n rede hoekom God die boudkappertjies bestraf het en Lot se Vrou in ‘n sout pilaar verander het…

Om teGlo Gay Seks is toelaat baar in die Kerk en sy leeraars is nou sommer ‘n kak storie…

Rowers van Staats Koffers vs Grondwetlikke regte

Posted in Uncategorized on September 20, 2009 by bierpens

As dit die staat se reg is om belasting by ou Pensie te vat … party keer is dit maar baie goforseerd, het ou Pensie sekker die reg tot Grondwetlikke regte dat die swaar verdiende fondse beskerm sal word teen rowers en uitbuiters.

Dinge wat deesdae in die nuus is is al die geld wat bestee word op feeste … pensie verwys nou na die funksies wat gereël word na vergaderings. Dis nou so dat ou Pensie ‘n tellefoon gesprek afluister waar ‘n junior(nie BEE) vir sy senior(wel ‘n BEE) moet vertel wat op die buffet tafel staan… Dit was wellis waar ‘n fees gewees… toe die spyskaart nie in die Gravy Trein Ryer se smaak val nie toe gee hy die Junior opdrag om names hom verskoning aan te teken by die baie belangrikke vergadering.

Nie net was die vergadering on produktief om dat genoemde BEE nie daar was om besluite te neem nie, maar sy porsie van die Fees was dus ook ‘n vermorsing van ou Pensie se bydrae tot die staats koffers … Eeen ding is verseker ou Bierpens gaan by meer van die geleenthede opdaag en al die VIP’s wat se plekke leeg staan gaan hy dadelik by Zuma se Hotline tot Crime en Corruption rapporteer …