Archive for May, 2009

Bou van jou geluk

Posted in Uncategorized on May 17, 2009 by bierpens

Met die intrap slag wil ek net virIdaJvr  - verskoning vrae dat ek so lanklaas hier was en nie haar koment gemoderate het nie. Ek moes my self hier weg sleep of ek het dalk dinge kwyt sou raak wat ek dalk kon berou.

Ek, vir een, kan nie my geluk bou op ander mense se ongeluk nie. Die feit dat dit moeilik is om ‘n Industrie te betree en ‘n produk te skep gee mens glad nie die reg om jou geluk te bou op ander mense se hartseer nie.

Dit is wat Platkuif en Yolanda Barnard direk en in direk gedoen het. Yolanda Barnard, as skrywer, sou nooit ‘n groot genoeg aanhang kon saam trek as dit nie was om mense se Voyerism uit te byt nie. Openbare gereverdigde Ponografie.

Ek is geskok dat Huisgenoot ook hulle self daar aan skuldig gemaak het, maar ek was oortuig, as ‘n volk, is ons moreel gedoem toe Rapport tot die speelveld toe tree. Dat Rapport nou so ver moes gaan om sulke huig artikels te plaas in die lig van openbare belang verduidelik net aan my die mens se smag na roem en rykdom en dat niks in enige mens, selfs Chiristine, se pad sal staan om dit te bekom nie.

Ek pik weer op die geloof, want julle lede wat deel is van die kultus, dat dit verkeerd is om roem en rykdom te bou op die ongeluk van ander. Ek aanvaar geen verskoning vir julle stilswye en toelaat van die optrede deur innstansies wat deur ons voorsate gebou is om ons as ‘n ras, kultuur en nasie te beskerm gebruik word as spring borde vir mense om hulle nutelose bestaan op aarde te regverdig deur ander seer te maak nie.

Skool Boelies en ander gediertes….