As mens jou ribbes wys…
Ek kan die kans nie laat verbygaa nie. Jammer Platkuif, maar jy het jou ribbes gewys, ek moet hierdie steel hou vat terwyl ek kan.
Ek self het al baie gejag. Mense, diere visse en voëls. Ek dink nie een van hulle maak van my meer man as die ander nie. Eersgenoemde moes ek doen, om vrouens en kinders veilig te hou was my vertel. Laas geneomedes het ek gedoen omdat my vleis nie in pakkies van Chekkers of Pick n Pay kom nie.
‘n Bees bulk in die druk gange van die dood by die slagpale. Jy sien hoe die doods vrees die lewe uit hulle wurg soos hulle nader aan eerste plek beweeg. Eerste plek is ‘n barmhartige dood. Een van genade… sodat 4 miljoen boertjies wors, steak en tjops op die kole kan gooi elke Saterdag as 30 nat geswete, testoroon belaaide mans agter ‘n balletjie aan hardloop.
Ek weet van vrees, moed en angs. Leeu Jag, Troffee Jag, Golf Bane doen vir die gemaksugtige leunstoel morralis wat Olie vir Amerika doen. As mens die moed het om uit te spreek teenoor Leeu jag, of Marlyn hengel moet mens die insig hê dat Golf ook genoem moet word…
Any way Platkuif … soos ek reeds gesê het… ek admireer atlete die beste…
Hulle kan Skoor soek met Popsterre, Rugby Spelers en Leeu Jagters, dit my vriend vat nou manne moed… balls so groot soos rugby balle.
Ek meen die pruilbek brigade sal jou nie meer miskyk by ‘n kroeg in Sandton nie, ook nie die Bulle of selfs Radio Joggies nie…. nee fokkietoggie pel jy het moed…
-opgedra aan al die manne …
March 17, 2009 at 10:41 pm
Bierpens,
Dink jy ou Platkuif het moed? is dit nie maar net dom onnosel geite of hewige arrogansie nie! Hy is mos mr. weetalles , die dag as daardie siek brein van die blog wêreld af verdwyn, sal seker die gelukkigste dag in my lewe wees. Ek kan die mr. Platkuif nie verdra nie, het nog nooit in my lewe iemand met meer afguns, jaloesie en haatspraak teenoor ander (en veral mans) wat sukses in hul lewens bereik het nie, ek dink dit is omdat hy nooit iets kon bereik nie, nou haat hy al wat man wat wel iewers in die lewe gekom het. Lees iewers die gedoente se naam is glo Martin Plews.
April 17, 2009 at 12:49 pm
Whahahahahahaaaaaaaaaaa Bierpens!! Ek admireer ook atlete!!
Jy stout!!!