Dagga – Drugs of Medisyne

As mens na die woord drugs kyk dan is dit die Engels vir Medisyne. So is dit verslawend. Die feit is daar is baie medisyne wat verslawend is.  So waar mens ookal lees en hoe jy ookal lees, Dagga is heel waarskynlik ‘n baie goei natuurlike middel.

Die ding kom in … hoekom gebruik mens dit? Wat is die resultate wat jy verwag?

Nes Kos, Drank en Mandrax is dagga verseker verslawend. Daar is baie dinge wat verslawend is, maar niks wat jou so parranoies maak as dagga nie. Dalk kan dagga help vir sekere skete of sere, maar jy gaan jou persoonlikheid verloor deur gedurende gebruik van dagga.

2 Responses to “Dagga – Drugs of Medisyne”

  1. Ai Bierpens, my ewige stryd met dit ook. Seun rook blykbaar nog steeds die gemors, maar lyk my die owerheid begin nou insien dat ek serious is.. Seun het hulle nou al gehelp om die culprits te vang wat die goed inbring. Ek kan maar net bid dat hy sterk genoeg gaan wees om wel nee te se soos ek hom gesmeek het… Hy ken my voorwaardes om huis toe te kom.

    EN NEE, dit is n drug… punt!

  2. Ai Zee

    Ek lees en bid vir jou en jou seun…. my laaities raak nou daai ouderdom.

Leave a Reply