Big Bang vs Skepping
Ek het al weer te min om te doen en te veel pille gedrink om dit mee te doen. Nou kyk ek BBC Knowladge om my honger brein mee te voer. Die pilletjies het so 30 jaar te laat my pad gekruis. Ek kon dalk nou langs Obama gesit het met ‘n hele reeks oplossings vir die probleme in die middelooste, maar ek sit nou maar en blog.
Soos hulle deur die Big Bang teorie werk op BBC, DSTV se kenaal 251 vir die gene wat nie hulle decoders “gefix het nie”, so volg ek in my gedagtes die pad van die skepping. Dit is so eenvoudig ek kan nie glo almal verstaan dit nie.
Die heelal is in een groot ontploffing gevorm sê hulle. Dit moes so warm
gewees het dat Helium en die dinge kon vorm. Wel daar is net eenplek warm genoeg volgens die Bybel wat die dinge kon opkook of gaar kook soos hulle verduidelik. Die Hel Natuurlik.
Dit maak sin omdat die Bybel sê alles gaan weer by die Hel eindig. So die heelal is tans in wording a.g.v van die “explosion”, maar daar gaan ‘n tyd van “Inplosion” wees. Dit gaan die einde wees van alles wat ons ken. Die “ons” kan natuurlik allle weesens dwars deur die heelal wees.
As alles nou weer in die Hel gaan eindig dan is dit moontlik dat ons gaan braai totdat ons weer molekules en gasse is, maar die siele gaan wesenloos wees in die fase m.a.w ons siele gaan brand in die Hel. Wat gaan daarna gebeur, seker ‘n nuwe begin en weer ‘n Big Bang. Wesens gaan dalk weer in die hemel ruim ingestuur word met sekere geheues oor die vorige ontstaan, maar moontlik gaan geen trace elements oorbly nie.
Dit gaan dan ly tot ‘n nuwe begin. Die feit van die saak is ons moet die “Inplosion” vryspring. As ons dit nie doen nie gaan ons gerecycle word. Die vraag is waar gaan ons oornag terwyl die recyceling prosses aan die gang is? Ek glo nie ons kan dit antwoord met die wetensskaplikke inligting tot ons beskiking nie. So dit is inligting wat van ons weerhou word sodat die recycling fase kan plaas vind sonder die invlo
ed van buite faktore.
As die recycling verby is sal die wegerapenis weet hoe het dit gebeur en wat gaan volg. Die kort en die lank van my nuut gevonde kennis is;
Maak nie saak watter tools gebruik word nie, ons kan nie bekostig om ge blemish te wees nie, want dan gaan ons deel word van die recycling proeses.