Steve Hofmeyr se Sondes

Enige iemand mag sondig. Enige iemand het die reg tot vergifnis.

Is dit nie die grondslag van die Afrikaner se geloof nie. Huisgenoot het my geleer ek kan my nie met myvolk assosieer nie. Ek moet my distansieer van my mense. Deur te glo word ek verlos. Deur te vegewe word ek vergewe, maar leuens en vergelding loop hand aan hand met Christen wees.

Die jagmaak van Celebs tot by die punt van eg skeiding laat ‘n bittersmaak in my mond. As dit is wat Steve wou gehad het soos Barnard aan my gesĂȘ het in ‘n persoonlikke epos, dan het sy en Huisgenoot hulle skuldig gemaak aan medepligtige sameswering.

Hoekom voel ek so sterk hier oor… Vergifnis. Ons maak almal foute. Wie gee ons die reg om oor ander se foute oordeel te vel en straf te beplan. As Steve vir vergifnis vra teenoor die mense wat hy gefouteer het is dit hulle reg om sonder inmenging hulle eie vergifnis re bied.

Hou op lieg oor die waarheid – Expose… ons weet hoe die waarheid verdraai is om julle bome te verkoop. Die bydrae tot julle Global Warming is vrees aanjaend.

Leave a Reply