Emil Vrae?
Waar is Bierpens se blog nou eintlik. Emil, net waar jy hom soek. Die ding is baie voudig. Veelvoudig beskryf dit nie vreeslik akuraat nie. Ek het nou amper 40 dae nie geblog nie. Bierpens.Co.Za was nie een keer gehack nie … huh? eish…
Nou ja, soos ek vir George vertel het. Bierpens.Co.Za kan net 200 000 hits permaand hanteer dan spin dit van die dail af. Aangesien die site nie geld inbring nie kan dit nie opgegradeur word tot beter verigtinge nie. Dit bring te weeg dat al die emails wat ou bier moet antwoord gaan oor down time, error messages en relevante probleme.
Nou gooi ou bier net so bietjie spanner in die gearbox. Daar is so paar ander afdelings. Lees waar jy wil Emil, die topics is tog wat die aandag trek. Sekerlik kan jy sien wie wat geskryf het en daarvolgens jou oordeel vel.
- Die Plaas – Bierpens.Co.Za
- Onder Die Lapa – Besprekings
- Bier se Loergaaitjie – Email van die Cell
- Kekkel – Waar gaste hulle se kan se…
So ou bier skuur en skaaf om al die links weer te laat sin maak, maar die plaas is die eenstop blog shop…
Geniet…