Bierpens Kyk 7de Laan
Die skrywers het ‘n punt beet in die Sepie. Wanneer is vooruitgang agter uitgang en wanneer hou monopulasie voordeel in vir gemeenskappe. Groot Geld Magte is niks anders as Sosolistiese Kapitalisme nie. Waar en wanneer kapitalisme ontleed word soos in Karl Marx se Das Capital, dan besef mens dat groot maatskappye eintlik Sosialisties is.
Wanneer die ekonomie nie meer in die hand van die enkeling vestig nie verloor kapitalisme sy aanhang en word al die klein besigheids eienaars niks anders as bedreigde spesies nie en gaan dinge oor na ‘n sosialisties bestek. Die suiwerste vorm van kapitalisme is aarbeid wat gekoop word by die aarbeider en toegevoegde waarde bydrae tot ‘n eindproduk. Wanneer die mense gelyke dele deel in die gesamenentlikke produk dan word dit Sosialisme.
As ek dit reg verstaan is aandele in ‘n Maatskapy die gelyke verdeling van Regte in ‘n gesamentlikke belang. Die bestek het nou onlangs wêreld wyd bewys dat die nie funksioneel is nie en ‘n tiepiese Sosialistiese ingeryping moet die Geld eenheide van reg oor die wêreld red.
So wanneer word vooruitgang agter uitgang en hoeveel beperking moet geplaas word om die klein en medium sakelui te beskerm.
As klein handelaar kan mens nie die selfde pryse beding as bv Chekkers nie, maar as mens nou na Chekkers gaan om ‘n bestendige hoeveelheid voorraad aan te koop kan hulle nie aan jou behoefte voldoen nie. M.A.W. ‘n kleinsake onder neming wat Empangeni Chekkers op eendag kan leeg koop van Coke-a-Cola kan nie dieselfde Hoeveelheid voorraad direk van A.B.I aankoop teen dieselfde prys as Chekkers nie.
Dus is dit Chekkers se gesamentlikke koopkrag wat vir hulle ‘n beter prys beding, maar as dieselfde kleinhandelaar ‘n bestelling teen ‘n verhoogde prys insit, wat in monitêre waarde meer is as een aflewering na genoemde Chekers dan kry hy sy aflewering eers na die ketting groep se aanvraag voldoen is.
Kapitalisme? Nee ek verstaan duidelik nie Das Kapital nie….
November 9, 2008 at 11:27 pm
All games have rules, use the rules to your advantage, better than the rulemakers intended and remember the 11th commandment.
December 23, 2008 at 10:32 am
Mag hierdie Christusfees vol liefde wees vir julle. ‘n Baie geseënde Kersfees vir jou en jou familie.