No New ANC


Law bans registration of a second ANC

The Times‎ 11 hours ago ‎
The law prohibits the registration of political parties whose names or logos are so similar to those of other parties that they may confuse voters, the Independent Electoral Commission said yesterday. This, after the ANC reportedly wrote to the IEC
 

 
Asof een van hulle nie genoeg is nie. Ek het nou glad nie gedink ons gaan nog een kry nie. Hier sit ek hoopvol en bekyk demokrasie in wording. Nou verstaan ek dit nie. So iets soos HNP vir die NP was entoe kom die NNP, maar nog steeds sien ek nie twee ANC’s nie.
 
Dit bring my by die volgende vraag. Drie NP’s gebore uit nood? Het die politiek so baie verander na 1994 dat die ANC se voorsienigheid verseker het dat geen verwaring gaan plaas vind nie, of is dit die NP wat ‘n wig ingebou het om hulle teen hulle eie politiek te beskerm in ‘n post apartheid Suid Afrika.
 
Hoe dit ookal sy, die skeur gaan nie van so aard wees dat die ANC se greep op politiek verdeel baar is nie. Dit sal ‘n volskaalse wegbreek moet wees of glad nie.
 
Intresante tye…

Leave a Reply