Bierpens 1 vers 1 Ikone en Idole

Posted in Bierpens, mens gemaak with tags , , on November 3, 2009 by bierpens

Christus Beelde en Afgode

Voor Sharpshoot weer vrae vir bybel versies val ek sommer met die deur in die Huis. Exodus 20:3, maar dit staan elders ook in julle nuwe vertalings as ook in Die Nuwe Testament. As mens na vers een kyk uit die 1933 vertaling lees dit…”Toe het God die woorde gespreek en gesê“  Dit is nou hier wat julle my moet reg help. So ver ek die storie verstaan het Moses teen die berg opgeklim en die Kinders van God het aan die voet van die berg gebly. In die tydjie, dae, maande of dalk jare wat Moses teen die berg op was het die volgende gebeur.
  1. Die mense het onrustig geraak en begin Afgode bou
  2. Hulle het laat nag parties gehou
  3. Hulle het lekker ondermekaar gespyker.

Read more »

God – Dieselfde Gister Vandag en More

Posted in mens gemaak with tags , on October 28, 2009 by bierpens

As daar nou een argument is wat my laat vibreer van frustrasie is dit dat ‘n Christen onder die verlosing en genade lewe en nie onder die Wet nie. Die argument is dat die Wet te streng is en geen mens dit kan volbring nie.

Dit is nie waar nie. Die Wette is nie so streng nie en mens kan dit volbring as jy regtig hard probeer. Is daar iemand wat dit vandag ten volle onderhou. Ek weet nie ek is sondig en kan nie oordeel nie.

Hier is dan ook waar die verandering en verwarring inkom. Die mense vra dat die persoon sonder sonde die oordeelvel. Daai is waar, maar dit verander nie die reëls nie.

Ek lewe in my eie sonde so ek kan nie die brutaal gruwel van Homoseksualiteit onder mans met die dood bestraf nie. So hulle straf word my straf ook omdat ek nie in die regverdigheid van God se woord wandel nie.

Die kort en die lank is dat net mense sonder sonde mag die oordeel vel. Dit tel ook vir ons skinder skrywers en die gene wat hulle verlustig in voyerism. So ek mag nie oordeel uitspreek teen oor ander wat sondig nie, maar dit maak nie hulle sonde geregverdig nie.

Oordeel uitspreek

Ek mag nie die voorge skrewe strawe wat opgelê is in die Skriflesing van God aan hulle opdra en uitvoer nie, maar dit is nie te sê ek moet dit aanvaar en wegkyk nie. Hulle straf kom my dan ook toe. So ook my straf aan hulle.

Deel van God

Ons is almal deeltjies van God, want die skepping soos aan Moses uit eengesit bewys dit. (To Hive or Not to Hive) So God gaan nie deeltjies van homself tot die Hel verban nie, maar ons sal ons straf uitdien, ek glo sommer hier op aarde soos ons voortgaan om te lewe van dag tot dag.

Eers as ons God uit ons uit dryf dan word ons ‘n kind van Lucifer en sal ons hoom in die Hel besoek. Ons het dan ons band met God verbreek.

Wie skryf die Bybel

Posted in Bierpens, mens gemaak with tags , on October 27, 2009 by bierpens

Die eerste antwoord wat ek geleer het is dat God vir Moses opdrag gegee het om die eerste vyf boeke te skryf. Dit is by die vyf boeke wat ek altyd meeste vas hak. Die res van die ou Testemant was Gods ge – inspereerd gewees. Met dit het ek nie ‘n probleem nie, maar my probleem wat ek mee worstel is dat die Christus Bybel uit ‘n klomp boeke saamgeflans is wat deur ‘n klompie mense gekies is om die Bybel op te maak.

Dit alleen laat baie kennis wat ons toekom weg en lei daartoe dat mense vergeet dat ons Pagon was met uiterste streng reëls voor Jesus geboorte. Dan kom van die verlosser of saligmaker. Hier begin die woord speling wat baie verwarring skep. Verlos van wat … salig maak in wat…

Read more »

Kinders van God vs Jesus

Posted in mens gemaak with tags , , , on October 18, 2009 by bierpens

Ek buig nie my Knie Voor 'n ANC God nie

“Dinsdag, wanneer ondersteuners tussen 19:00 en 19:10 die hoofde buig, verwag hy meer as 13 000 saambidders. Dit is die getal lede van sy internetgroep “Christenskap sal in skole aanbly – come hell or high water”. “En wanneer ons Wêreldbiddag vir God in Skole 3 hou, wil ons 30 000 tot 40 000 saambidders hê,” sê dié 18-jarige CSV-voorsitter van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp.” Rapport

Skole Godsdiens is besig om die duiwel in die  Afrikaner Volk te ontlont. Daar is gee manier wat Ek gaan toelaat dat my kinders halfgebakte Godsdiens onderig op skole gaan ontvang nie. Ek sal persoonlik elke dag by die skool opdaag en hulle vir daai priode van die skool se toesig verwyder.

Read more »

Marge Simpson – Naakte Waarheid (SN PG18)

Posted in mens gemaak with tags , , , on October 16, 2009 by bierpens

Photo

“In a Faustian bargain to prop up faltering sales, Hugh Hefner will expose America’s favorite television matriarch, Marge Simpson, in the pages of Playboy. The men’s magazine is reportedly facing hard times with advertising pages, newsstand sales and circulation all on the decline. The “Marge Simpson Cover”  has largely been perceived as a ploy to attract younger readers to the brand. This has naturally inspired reams of off-color commentary (though the character will be shown wearing cartoon lingerie), but here we’ve sifted it down to the best nuggets of thought:”

by: AtlanticWire

Read more »

Godsdiens onderig deur Gay’s

Posted in mens gemaak with tags , , , , on October 15, 2009 by bierpens

Harry en vele ander kruisig my oor my partydigheid oor gay mense… soos mense kan lees wat, my Blogs volg, weet dat ek teen massa geloofs oorname is. Pensie is nie ‘n skaap nie en volg nie ander mense magteloos na nie… ek antwoord Harry se comment op Boudkapertjies en Koekstampertjies soos volg ..

Nou kom ons tot ‘n punt wat ons oor kan saamstem… Is dit my grondwetlikke reg om te kies wie vir my kinders preek? Hoekom moet Onderwysers wat slegs opgelei is om skool te gee die reg hê om my kind in hom of haar geloof in te forseer sonder dat ek geen beheer daar oor het nie…

As ek nie saam met ‘n Kerk stem nie kan ek opstaan en uitstap… as ek nie van ‘n vriend hou nie kan ek sy geselskap vermy, maar ek moet my kind in die kloue van ‘n monster instuur om onderig te gaan ontvang wat ek nie noodwendig mee saam stem nie…

Christine mag miskien dink hulle het die reg om geloof te verkondig waar en wanneer hulle wil en as mense nie met hulle saam stem nie sal hulle intree en die reg oorvat en dit en elk geval doen… Daai is nie God se plan nie …

Net soos iemand se seks lewe sy eie privaat reg is net so is geloof onderig my vrye private reg. As ek ooit by Solidariteit sou aansluit sal dit nie wees om Christelikke geloofs onderig op skole te bevorder nie…

Bly uit my Privaat Lewe Uit …

Dit is een Grondwetlikke reg wat myne is ….

Geloofs Onderrig op Skole

Posted in Uncategorized on October 13, 2009 by bierpens

Die magteloosheid as mens die verwardheid en opstand in jou kinders waarneem en jou verslae moedeloosheid om te probeer heel waar een onbevoegde lewens verwarde Juffrou onherstelbare skade aangerig het in haar onbevoegde optrede as ‘n kind vrae … Waar kom TRex vandaan.

Hoekom gaan ‘n groot klip uit die buitens te ruim nie weer die Aardeverwoes nie … Los die Godsdiens preke in klas kamers … die mense is daar om ons kinders doelgerigte opvoeding te gee … daar is ‘n hele wye Wêreld daarbuite en ons kinders moet gereed wees om te kan kompeteer teen hulle … nie te glo alles sal reg wees want Jesus sal ons beskerm nie…

Godsdiens is ‘n leer stelling nie ‘n Wetenskap nie…

Seks les vir Homos 101 – R18

Posted in Health with tags , , , on October 12, 2009 by bierpens

Anus – Wikipedia, the free encyclopedia

The anus is an opening at the opposite end of an animal’s digestive tract from the mouth. Its function is to expel feces, unwanted semi-solid matter
en.wikipedia.org/wiki/AnusCachedSimilar
Kyk almal weet ou Pensie kan nie goed kers vas hou as dit kom by skryf en lettertjies goete nie, maar een ding kan julle maar weer, Die Dik, Dik Vellige en moontlik Disleksiese Bierpens verstaan nou nie hoekan ‘n blakend gesonde man wat behoeftes het om te bevredig nou ewe skielik seksuele genot om die gaatjie vind nie.

Hoekom Pensie Getrou Het

Posted in Uncategorized on October 12, 2009 by bierpens

Die dag, 21 jaar terrug, toe ek en Mev Pens besluit om te trou het ons nie 5000 mense uitgenooi en 20 joernaliste gekry om die storie te cover nie …

Naaste vriende en famielie is uitgenooi om as getuies tot ons verbinding tot die eg te wees. Sou ek of Mev. Pens struikel in ons beloftes aan mekaar sou dit die mense wat op ons troue was se plig wees om ons te nader en tot orde te roep …

Read more »

10h00 Koek en Tee – Baby Tjoklits

Posted in 10h00 with tags , on October 12, 2009 by bierpens

Gerhard Steyn se musiek video vir sy liedjie Baby Tjoklits. Regisseur: Michael van Zyl, Produksie Bestuurder: Helene Nieuwenhuis Vervaardig deur Vonk Production House (011) 823 1771.